Meet Marnell

Van klein dogtertjie af was ek nog altyd mal oor juweliersware. Ek het altyd my ma se ringe en oorbelle aangesit wanneer ek die kans kry en te veel krale aangesit as ek hoor dat ons dorp toe gaan. Ek het eers regtig na skool geleer hoe om juweliersware op die korrekte manier aanmekaar te sit. Nadat ek die basiese kon regkry was daar geen keer nie.Nou [...]

Glamour Makeover Competition

So we have decided to do a COMPETITION to launch our brand new website! The competition rules are really easy Step 1 : Like Veronique Photography Facebook Page Step 2 : Like Leverne Makeup Artist Facebook Page Step 3 : Like Elaine Otto Stylist Facebook Page Step 4 : Simply send us an email, to info@glamourmakeovers.co.za with a short message explain[...]

Vos Familie

Wat se die Vos Familie? Waarom het julle besluit op ‘n ‘makeover’? Ons het gedink dit sal ‘n lekker ondervinding wees, en ook om meer te leer van grimering en klere-style. Wat is julle beste eienskappe? Marissa – hare, Frances – oë, Ronel – oë Beskryf jul klerestyl, en wat julle intussen wysgeraak het? Marissa – gemaklik en modern Frances – gema[...]

Lindy

Wat se Lindy? Waarom het jy besluit op ‘n ‘makeover’ vir jouself? Ek het 9 maande gelede ‘n ma geword, en soos meeste nuwe ma’s weet, is daar nie elke dag baie tyd vir mooimaak en bederf nie. Ná ek gesien het hoe hierdie span die ‘gewone meisie’ in Cinderella omtower, wou ek ook graag sien hoe die Cinderella binne my lyk. Wat aan jou lyf beskou jy as [...]

Franci

Wat sê Franci? Waarom het jy besluit op ‘n ‘makeover’ vir jouself? Ek was in ’n groot groef en het elke dag net dieselfde gelyk. Ek was lus vir iets nuut! Beskryf jou klerestyl, en wat jy intussen wysgeraak het? Ek hou daarvan om mooi aan te trek en ’n statement te maak. Ek het nou geleer dat ek klere kan dra waarna ek nooit twee keer sou kyk nie soo[...]

Laetitia

Wat sê Laetitia? Beskryf jou klerestyl, en vertel ons wat jy tydens die mooimaaksessie geleer het? Gemaklike sportiewe klere. Ek dra nie gewoonlik stywe klere nie. Maar die noupassende aandrok wat ek vir die mooimaaksessie gedra het, het baie mooi gelyk! Hoe het jy verwag gaan jy lyk? Ek het gehoop om versorg en mooi te lyk. En was jy verras toe j[...]

Belinda

Wat sê Belinda? Hoe het jy die mooimaaksessie ondervind? Fantasties! Ek dink dit is iets wat elke vrou aan haarself verskuldig is. Wat dink jy is jou beste eienskap? Die kleur van my oë Beskryf jou klerestyl … Ek werk in ’n professionele omgewing en was nog altyd omring deur stylvolle en elegante modes. Die klere wat vir my uitgekies is, was perf[...]

Chantel

Wat sê Chantel? Waarom het jy besluit op ’n mooimaaksessie? Dit was die ideale geskenk van my aan my. Ek is ’n mamma van twee en daar is min tyd vir mooimaak. Wat dink jy is jou beste eienskap? My oë. Beskryf jou klerestyl… Gemaklik en klassiek. Dit was lekker om bietjie met kleur te speel. Hoe het jy verwag gaan jy lyk? Ek het die mooimaaksp[...]

Betsie

Wat sê Betsie? Beskryf jou klerestyl, en vertel ons wat jy tydens die mooimaaksessie geleer het? Dit moet vroulik wees, maar ook gemaklik. Ek het geleer dat jy op enige ouderdom steeds kan mooi lyk én mooi voel. Was jy verras om jouself in die spieël te sien? Verskriklik! Ek het myself nie herken nie. Wat was jou familie en vriende se reaksie? Hu[...]

Rene

Wat sê René? Waarom het jy besluit op ’n mooimaaksessie? Ek neig om perfeksionisties te wees en daarom krities op myself. Daarom is dit so lekker om jouself deur iemand anders se oë te sien. Ek aanvaar heeltemal ek word ouer, maar dit beteken nie ek gaan so bietjie skop en skree daarteen nie! Beskryf jou klerestyl… Ek hou daarvan om elegant en vrouli[...]